Zimbabwe se konstitusionele hof het die verkiesingsuitslag bekragtig. Hoofregter Luke Malaba het Emmerson Mnangagwa as die wenner van die verkiesing verklaar.