Wydverspreide reën het die naweek oor dele van die Wes-Kaap voorgekom en in die Montagu-gebied loop die Keisierivier die eerste keer in vier jaar. - Smile 90.4FM

Wydverspreide reën het die naweek oor dele van die Wes-Kaap voorgekom en in die Montagu-gebied loop die Keisierivier die eerste keer in vier jaar.