Winnie Madikizela-Mandela was die “moeder van Suid-Afrika”. Dit was die woorde van pres. Cyril Ramaphosa gisteraand tydens die Winnie Madikizela-Mandala Nalatenskapgedenklesing in Johannesburg. - Smile 90.4FM

Winnie Madikizela-Mandela was die “moeder van Suid-Afrika”. Dit was die woorde van pres. Cyril Ramaphosa gisteraand tydens die Winnie Madikizela-Mandala Nalatenskapgedenklesing in Johannesburg.