Vyf passasiers is beseer en vir skok behandel nadat die Golden Arrow-bus waarin hulle gery het gisteroggend op Prins George-rylaan by Vrygrond naby Muizenberg met ’n petrolbom gegooi is. - Smile 90.4FM

Vyf passasiers is beseer en vir skok behandel nadat die Golden Arrow-bus waarin hulle gery het gisteroggend op Prins George-rylaan by Vrygrond naby Muizenberg met ’n petrolbom gegooi is.