Vroue en meisies het die potensiaal om met groen-oplossings vorendag te kom om die plaaslike landbou-sektor meer bestand teen klimaatsverandering te maak. So sê die provinsiale departement van Ekonomiese Ontwikkeling. - Smile 90.4FM

Vroue en meisies het die potensiaal om met groen-oplossings vorendag te kom om die plaaslike landbou-sektor meer bestand teen klimaatsverandering te maak. So sê die provinsiale departement van Ekonomiese Ontwikkeling.