Vier mans is gistermiddag dood aangetref in ’n ondergrondse tenk van ’n plastiek herwinningsfabriek in Parow, nadat hulle vermoedelik ’n onbekende gas ingeasem het. - Smile 90.4FM

Vier mans is gistermiddag dood aangetref in ’n ondergrondse tenk van ’n plastiek herwinningsfabriek in Parow, nadat hulle vermoedelik ’n onbekende gas ingeasem het.