Van die inwoners van die Bo-Kaap kan met die nuwe hoë waardasies van hul historiese skakelhuiseiendomme nie eiendomsbelasting bekostig nie en sal selfs uit hul geboortehuise moet trek.