Twee verkoolde lyke, vermoedelik dié van kinders, is gister ontdek nadat ’n brand by die Vygieskraal informele nedersetting in Athlone uitgebreek het. - Smile 90.4FM

Twee verkoolde lyke, vermoedelik dié van kinders, is gister ontdek nadat ’n brand by die Vygieskraal informele nedersetting in Athlone uitgebreek het.