Twee Britse maatskappye doen tans by die Petroleum-agentskap van Suid-Afrika (Pasa) aansoek om seismiese toetse oor ’n gebied van meer as 300 000-vierkante-kilometer aan die Wes- en Suidkus van Suid-Afrika te doen. - Smile 90.4FM

Twee Britse maatskappye doen tans by die Petroleum-agentskap van Suid-Afrika (Pasa) aansoek om seismiese toetse oor ’n gebied van meer as 300 000-vierkante-kilometer aan die Wes- en Suidkus van Suid-Afrika te doen.