Terwyl meeste matrieks uitsien na groot feesvierings en na nuwe geleenthede volgende jaar, het die departemente van Onderwys en Vervoer ‘n beroep op leerders gedoen om op verantwoordelike wyse fees te vier.