Terwyl die parlementêre komitee wat gemoeid is met die wysiging van art. 25 gister vure doodgeslaan het oor die ANC se voorstelle vir grondonteiening, sê talle boere húlle gaan nêrens. - Smile 90.4FM

Terwyl die parlementêre komitee wat gemoeid is met die wysiging van art. 25 gister vure doodgeslaan het oor die ANC se voorstelle vir grondonteiening, sê talle boere húlle gaan nêrens.