Ten spyte van ‘n paar uitdagings, het die nasionale onderwysdepartement ouers die versekering gegee dat alles op koers is vir volgende jaar se akademiese jaar.