Ten spyte van 'n droogte wat vanjaar 'n groot impak op die provinsiale ekonomie gehad het, het die Wes-Kaap die afgelope jaar 95 000 nuwe werksgeleenthede geskep. - Smile 90.4FM

Ten spyte van ‘n droogte wat vanjaar ‘n groot impak op die provinsiale ekonomie gehad het, het die Wes-Kaap die afgelope jaar 95 000 nuwe werksgeleenthede geskep.