Swaar gewapende polisiebeamptes en soldate gaan vir die volgende drie maande as deel van ’n grootskaalse ingrypingsoperasie – kompleet met swaar verdedigingsmasjinerie en helikopters – alle bende- en moord-geteisterde gebiede op die Kaapse Vlakte “afseël” om ’n einde aan geweldsmisdade daar te bring. - Smile 90.4FM

Swaar gewapende polisiebeamptes en soldate gaan vir die volgende drie maande as deel van ’n grootskaalse ingrypingsoperasie – kompleet met swaar verdedigingsmasjinerie en helikopters – alle bende- en moord-geteisterde gebiede op die Kaapse Vlakte “afseël” om ’n einde aan geweldsmisdade daar te bring.