Sunfield Home op Wellington, wat sorg vir Gestremde Volwassenes wil in aanloop tot Internasionale Dag van Mense met Gestremdhede bewustheid verhoog oor die potensiaal wat gestremdes het en die bydrae wat hulle tot die gemeenskap kan maak.