Suid-Afrika het ’n belofte van €30 miljoen (sowat R530 miljoen) vir die proses oor grondhervorming van België ontvang.