Skole wat briewe uitstuur dat hulle vroeër as 12 Desember vir die skool-vakansie sluit, tree onwettig op. Dis die waarskuwing van die Wes-Kaapse onderwysdepartement.