Regstappe blyk die voorland vir die parlement te wees nadat die Nasionale Vergadering (NV) ’n parlementêre verslag aanvaar het wat grondonteiening sonder vergoeding aanbeveel het.