President Cyril Ramaphosa sê voorbereidings is op 'n gevorderde stadium om te verseker dat miljarde rande se gesteelde geld en bates, wat deur korrupte amptenare tydens staatskaping geplunder is, terug besorg word aan die land. - Smile 90.4FM

President Cyril Ramaphosa sê voorbereidings is op ‘n gevorderde stadium om te verseker dat miljarde rande se gesteelde geld en bates, wat deur korrupte amptenare tydens staatskaping geplunder is, terug besorg word aan die land.