fbpx

President Cyril Ramaphosa het belowe dat ’n staatsbank op pad is, as deel van die regering se poging om toegang tot finansiële dienste na alle Suid-Afrikaners uit te brei.