Pres. Cyril Ramaphosa sê hy hoop die G20-leiersberaad in Buenos Aires, Argentinië, sal dié naweek ’n sterk boodskap oor sy verbintenis tot die Parys-ooreenkoms oor klimaatverandering uitspreek.