Pres. Cyril Ramaphosa sal moet verduidelik of hy reeds vir baie lank van die grootskaalse korrupsie en plundering by VBS Bank geweet het en waarom hy niks daaromtrent gedoen het nie, vra die DA-leier, Mmusi Maimane.