Pres. Cyril Ramaphosa is “baie bekommerd” oor die euwel van gewelddadige misdaad wat baie gemeenskappe landwyd raak.