Pres. Cyril Ramaphosa het berigte dat hy nagelaat het om op te tree toe hy in 2017 bewus geword het van die ongerymdhede by VBS Mutual Bank “kategories verwerp”.