Pres. Cyril Ramaphosa het beleggers weer gepaai dat die regering nie grondgrypery en anargie sal toelaat gedurende die proses om ’n oplossing te vind vir die grondkwessie nie.