Pres. Cyril Ramaphosa gaan NIE die beraad bywoon van die Wêreld-ekonomiese Forum in Davos of die UK Africa Investment Summit in Londen nie omdat hy aandag aan binnelandse kwessies sal gee en hom vir die ANC en die kabinet se lekgoltas voorberei. - Smile 90.4FM

Pres. Cyril Ramaphosa gaan NIE die beraad bywoon van die Wêreld-ekonomiese Forum in Davos of die UK Africa Investment Summit in Londen nie omdat hy aandag aan binnelandse kwessies sal gee en hom vir die ANC en die kabinet se lekgoltas voorberei.