Nog reddingspogings is die week onderweg om dringend voer aan boere en hul diere te verskaf, wat weens die uitmergelende droogte, in verskeie streke van die land, swaarkry.