Nog baie meer moet gedoen word om gestremdes deel van die samelewing te maak en gister op die Internasionale Dag vir Gestremde Persone was dit die ideale geleentheid om dit te doen.