Nigerië sê hy gaan sowat 600 van sy burgers in Suid-Afrika terugneem na hul tuisland in die lig van die voortdurende xenofobiese geweld in Suid-Afrika.