Nagenoeg 60 vroue-wiskundiges van regoor Afrika sal môre by die Universiteit van Stellenbosch byeenkom, vir die 2019 Afrika-Vroue in Wiskunde-konferensie.