Ná maande van geheimhouding oor wat geword het van die 4-maande oue leeu-welpie wat as troeteldier in Athlone aangehou is, het CapeNature erken hy is deur ’n veearts van kant gemaak. - Smile 90.4FM

Ná maande van geheimhouding oor wat geword het van die 4-maande oue leeu-welpie wat as troeteldier in Athlone aangehou is, het CapeNature erken hy is deur ’n veearts van kant gemaak.