Na die onlangse vlaag aanvalle op mediese noodpersoneel – veral op die Kaapse Vlakte – het die departement van gesondheid sy pogings verskerp om mediese spanne se veiligheid te verseker.