'n Vennootskap tussen die openbare en privaat sektore help inwoners in Blikkiesdorp om na 'n beter toekoms te streef, ná die suksesvolle voltooiing van konstruksiebedryfopleiding.