’n Taxibestuurder het hom lelik vasgeloop toe hy afgetrek is vir ’n verkeersoortreding en moes uitvind daar is uitstaande lasbriewe ter waarde van meer as R81 000 teen sy naam. - Smile 90.4FM

’n Taxibestuurder het hom lelik vasgeloop toe hy afgetrek is vir ’n verkeersoortreding en moes uitvind daar is uitstaande lasbriewe ter waarde van meer as R81 000 teen sy naam.