'n Talentvolle jong Kapenaar, Edwina Boonzaaier, gaan nou die kans kry om verder te studeer en haar droom na te streef om 'n internasionale karate meester te word.