Uitgaande burgemeester, Patricia De Lille, gebruik die res van haar termyn om vroue te vereer wat gehelp het om hulle gemeenskappe veiliger te maak.