'n Sakeman en voormalige aandeelhouer in VR Laser Services, Benny Jiyane het getuig die Guptas het die omstrede VR Laser-maatskappy destyds onder die eienaar daarvan uitgekoop sonder dat dié ooit bewus was dat dié voortvlugtige familie en Duduzane Zuma, oudpres. Jacob Zuma se seun, agter daardie transaksie was. - Smile 90.4FM

‘n Sakeman en voormalige aandeelhouer in VR Laser Services, Benny Jiyane het getuig die Guptas het die omstrede VR Laser-maatskappy destyds onder die eienaar daarvan uitgekoop sonder dat dié ooit bewus was dat dié voortvlugtige familie en Duduzane Zuma, oudpres. Jacob Zuma se seun, agter daardie transaksie was.