‘n Politieke ontleder sê hy kan hom nie indink dat oudpres Jacob Zuma sy status as oudpresident sal prysgee om as ’n gewone lid na die parlement terug te keer nie.