‘n Plaaslike diere regte organisasie werk daaraan om ‘n verbod te plaas op die verkoop van vuurwerke om sodiende skade en beserings aan kinders, diere en die omgewing te voorkom.