'n Petroljoggie het tot ’n vrou se redding in Milnerton gekom toe sy deur rowers aangeval, op die grond gegooi en geslaan is, en het hy toe die rowers verjaag.