‘n Paar seuns van ‘n plaaslike weeshuis in Kaapstad, wat met vervoer gesukkel het om soggens skool toe te gaan, is nou die trotse eienaars van splinternuwe fietse.