'n Ontleder, Susan Booysen, sê die ANC-regering sal vandag moet wys dat hy Suid-Afrika uit die moeras kan trek, maar die speelruimte vir pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede is beperk. - Smile 90.4FM

‘n Ontleder, Susan Booysen, sê die ANC-regering sal vandag moet wys dat hy Suid-Afrika uit die moeras kan trek, maar die speelruimte vir pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede is beperk.