’n Massiewe plan om nuwe infrastruktuur te bou en alle hospitale op te knap, is deel van die minister van gesondheid, dr. Zweli Mkhize, se plan om die gesondheidstelsel reg te ruk vir die implementering van Nasionale Gesondheidsversekering. - Smile 90.4FM

’n Massiewe plan om nuwe infrastruktuur te bou en alle hospitale op te knap, is deel van die minister van gesondheid, dr. Zweli Mkhize, se plan om die gesondheidstelsel reg te ruk vir die implementering van Nasionale Gesondheidsversekering.