'n Jong gehoor-gestremde vrou kweek bewustheid oor die behoefte om meer gehoor-gestremdes by staats-skole in te sluit.