’n Japanese man is vandag amptelik erken as die wêreld se oudste man. Hy is 112 jaar oud en is gebore maande voordat Albert Einstein sy relatiwiteitsteorie gepubliseer het.