‘n Inisiatief, om onderwysers die hulpbronne te gee om kinders oor die belangrikheid van deernis vir diere te leer, is pas van stapel gestuur.