’n Groot internasionale media-, bemarkings- en advertensie-konferensie waarvan die inhuldigingsAfrika-weergawe vanjaar in Suid-Afrika gehou sou word, is tot volgende jaar uitgestel weens kommer oor xenofobiese geweldpleging in Suid-Afrika.