’n Dramatiese groep-bedanking en DA-lede wat mekaar in die hare vlieg met bewerings van rassisme en boelie-taktiek het gister vir hoogdrama op die maandelikse raadsvergadering van die Kaapse metro gesorg.