’n Afvaardiging van China word by volgende week se Investing in African Mining-indaba in Kaapstad verwag, maar die organiseerders sê hulle weet nie of die groep dit wel gaan bywoon nie.