Minder as 20% van die wêreld se grondeienaars is vroue – dis volgens inligting wat op ’n seminaar oor grondlose vroue in Suid-Afrika deur prof. Narnia Bohler van die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) bekend gemaak is.